
- Tweetalig en verklarend: Afrikaans na Engels; Engels na Afrikaans
- Verduideliking van terme in albei tale
- Sketse om verduidelikings toe te lig
- Meer as 750 definisies
- ’n Wye verskeidenheid onderwerpe word gedek, insluitend
-
- Wiskundeterme
- Rekenkunde
- Algebra
- Meetkunde
- Verryking
- Grafieke
- Transformasies
- Eksponente
- Breuke
- Driehoeke
- Veelhoeke
- Veelvlakke
- Beginnerstatistiek
-

