Ané Durand 2018-05-19 at 19:27 Ek is deel van ’n leeskring wat uit 10 lede bestaan. Ons is van Parys , Vrystaat. Dieselfde 10 lede is van 2008 af lede. Ons deel ’n liefde vir boeke en lees. Dit is nege baie spesiale vroue saam met my in ons boekklub. Reply
Kommentaar
Leeskringe is opgewonde om aandag te kry van LiNet.
Ek is deel van ’n leeskring wat uit 10 lede bestaan. Ons is van Parys , Vrystaat. Dieselfde 10 lede is van 2008 af lede. Ons deel ’n liefde vir boeke en lees. Dit is nege baie spesiale vroue saam met my in ons boekklub.