Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 699

17/05/2018


Krities Afrikaans

LitNet: Wen met jou leeskring

Pasverskyn

Kringloop

Reine Duvenage, ’n tweedejaar-kunsstudent en finalis in die universiteit se debutantekompetisie, trek die aandag van ’n sluipjagter wat jong vrouens teiken. Sy oorleef ’n wreedaardige aanranding, maar hou emosionele en fisieke letsels oor. Pieter Taljaard, die speurder wat die saak moet oplos, se ondersoek lei hom na verskeie mans met wie sy in kontak was. Haar poging om anoniem te bly en nie weer ’n slagoffer te word nie, word bemoeilik wanneer mans uit haar verlede onverwags in die dorp opdaag en die sluipjagter haar opnuut begin treiter. 

Skrywer: Bets Smith
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799387773
Prys:
R265

Boeke en skrywers

Uitnodiging: Leeskringe in Suid-Afrika

LitNet
Boeke en skrywers

Is jy betrokke by ’n leeskring of weet jy van iemand wat is? Word deel van ons leeskring-netwerk en skakel in by leeskringe van regoor die land. Indien jou leeskring se inligting ons voor 13 Julie 2018 bereik, kan jy en jou leeskring ’n boekpakkie geborg deur NB-Uitgewers losslaan.

Jong leser: wen met jou boekresensie!

LitNet
Jong lesers

Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? Word ’n LitNet-sterleser en wen R500 kontant vir jou resensie!

Jong lesers: Vandag is ek ’n windlawaai deur Philip de Vos

Karla Sandrock
Jong lesers

"As jy nou al volwasse is, sal die manier waarop Philip de Vos die woorde weef, jou laat terugverlang na jou kinderjare. Ek is nege jaar oud, in graad 4 (standerd 2), en soek altyd nuwe boeke om te lees – ’n mens kan nooit genoeg hê nie."

Jong lesers: Grilgrypers – die vloek van Vreesbaai deur De Wet Hugo

Jana van Nieuwenhuyzen
Jong lesers

"En asof dít nie reeds genoeg is om 'n huiwerige leser aan die gang te kry nie, beloof hierdie onheilspellende boek as ’n welkome bonus ook nog 'n stewige dosis hoendervleis, koue rillings en kriewels!"

Chanette Paul oor Uit die bloute en reise deur haar skrywersloopbaan

Org Potgieter, Chanette Paul
Skrywersonderhoude

"Maar die maniere waarop mense liefkry, hoe liefde ontspring, al kwyn dit dikwels weer, is ook vir my ’n baie groot deel van die lewe se geheimenisse. Daarom hou ek as skrywer daarvan om spanning en liefde in dieselfde stoompot te gooi."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dors deur Marinda van Zyl

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dors deur Marinda van Zyl, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Press release: 2018 Sunday Times Literary Awards shortlist finalists announced

LitNet
Books and writers

"These stories and histories, tales of yesteryear and today, reflections of our own individual past and present, are adding to the much-needed conversation that we have to start to get things right."

Kortlyste vir 2018 Media24 Boeke-pryse bekend

LitNet
Boeke en skrywers

Media24 Boeke kondig met trots die kortlyste aan vir die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2018. Dié pryse word in ses kategorieë toegeken en het ’n gesamentlike prysgeld van R210 000.

Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: ’n resensie

JB Roux
Resensies

"Is dit verkéérd om ’n boek te skryf wat eerstens daarop gerig is om inligting te gee, met intrige en karakterontwikkeling in die tweede plek?"

Vandag is ek ’n windlawaai – die storie agter die inskrywing voorin die bundel

Naomi Meyer, Celesté Fritze
Onderhoude

"Ek ken Philip sedert die vroeë jare tagtig toe ek as bewonderaar vir hom begin skryf het onder die skuilnaam Magdalena Aggenbag."

Sterre en planete: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Dit is ’n uitdaging om die sterrekunde toeganklik te maak vir die leek, en die boek vul ’n belangrike gaping in daardie opsig."

Johann Bekker (1918–1985)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek vertel net ’n storie, ontspan terselfdertyd, en as my lesers saam met my op safari gaan en laat blyk dat hulle dit geniet, dan gloei die kole van die rooibosvuur nog mooier en is Wes-Transvaal se vlaktes nog grootser." Lees oor die lewe en werk van Johann Bekker.

Bartho Smit (1924–1987)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ander tale is vir my net woorde. Afrikaans is vir my my ervaring, my verlede, my hede, my toekoms." Lees oor die lewe en werk van Bartho Smit.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2018

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Oor: Persvryheiddag; Uitnodiging om deel te neem aan internasionale kuns- en vredesprojek; Wat elke skrywer moet weet: publikasie-ooreenkomste en laster; Aansoeke ingewag by PEN Afrikaans Vertaalfonds; Taalgenoot se Somer 2018-uitgawe; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei.

Press release: Massmart launches Urban Bookshelf in Alexandra

LitNet
Books and writers

"The project, aimed at increasing access to books, is the second in a series of planned free miniature libraries across Johannesburg to promote reading and improve literacy."

Press release: 2018 Wilbur Smith Adventure Writing Prize – the 2018 shortlist is here!

LitNet
Books and writers

Here is the six-strong shortlist for the 2018 Wilbur Smith Adventure Writing Prize, Best Published Novel.

Ys deur Rudie van Rensburg: bekendstelling in Bloemfontein

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Ys deur Rudie van Rensburg op 31 Mei in Bloemfontein. Charles Smith gaan met Rudie in gesprek wees.

Die pasiënt as vennoot deur Dawie van Velden: Stellenbosch-bekendstelling

LitNet
Boeke en skrywers

Die pasiënt as vennoot deur Dawie van Velden word Saterdag in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. George Claassen sal met Dawie gesels.

Dors deur Marinda van Zyl: bekendstelling in Stellenbosch

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Dors deur Marinda van Zyl op 26 Mei in Stellenbosch. Nicol Stassen gaan met Marinda in gesprek wees.

Persvrystelling: Laat jou ou boeke ’n nuwe blaadjie omslaan

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

"Is jy mal oor jou ou, verwaarloosde hardebandboeke, maar wens jy kon die kuns bemeester om hulle met liefde reg te dokter? Dan is die boekherstelspesialis Peter Packery se kursusse by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl die antwoord op jou drome."

2018 Caine Prize Shortlist Announced

LitNet
Books and writers

"The shortlist for the 2018 Caine Prize for African Writing has been announced, showcasing a diversity of themes and a wealth of literary talent."

“Sharknado” vir Afrikaanse harte

Crito
Blogs

"Vandeesweek is daar net een wat my dit laat herlees het. Nie omdat dit so goed is nie. O nee."

Menings

Terugblik op 60: Wat wou ek hê?

Marita van der Vyver
Menings

"Daarom gaan ek nou soos ’n nuweling by ’n Alkoholiste Anoniem-vergadering opstaan en in die openbaar verklaar: 'My naam is Marita en ek is 60.'"

DocuFest Africa 2018: a celebration of documentary photography

Naomi Meyer, Reney Warrington
Interviews

"To me, they [the images] are a portal to a world I can never visit. They are also a recording of our history, a barometer of the time. In some ways, I hoped the show would take the viewers out of their current lives, away from the current political climate, and perhaps remind them of what we overcame as a people."

Suid-Afrikaanse erfenis-uitstalling in Kaapstad

Menán van Heerden
Menings

Hierdie uitstalling, Treasure House of Knowledge, sluit erfenisvoorwerpe in soos: ’n oorspronklike kopie van die gepubliseerde Arabiese Afrikaans-boek deur Abu Bakr Effendi (1869), ’n Nama-Bybel wat in 1859 gepubliseer is, die eerste gedig wat in Kaap die Goeie Hoop gepubliseer is, en plakkate van Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing in 1994.

#MeToo, #TimesUp ... en die Nobel-literatuurprys duik in die hek

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die prestige van die Nobelprys, die legitimiteit van een van die belangrikste pryse in die wêreld, is in die gedrang omdat een man nie sy drange kon of wou beheer nie. Die waarskuwing vir ander instellings, ongeag grootte of mag? #TimesUp."

“Huis, paleis, pandok, sinkhok, varkhok”

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Wie se grond is dit wat nou moet trug gegie wôd? En wat is die implikasies van dit? Hoe gannie gawement measure wie moet grond kry en wie nie?"

Die DA-De Lille egskeiding: wat gaan dit ons kos?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"De Lille se tyd in die DA is oor. Sy weet dit, hulle weet dit, ons weet dit. Al wat nou oorbly, is om te kyk wat bly staan wanneer die stof gaan lê."

Khoekhoegowab se tyd is nou

Denver Breda
Menings

"Het Afrikaans, of dié met die resources, ’n verantwoordelikheid teenoor ons Khoetale? Ek dink so."

Wat elke skrywer moet weet: Laster en die skending van persoonlikheidsregte

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

"In skrywerskontrakte is daar dikwels ’n klousule ingevolge waarvan die skrywer waarborg dat geen gedeelte van sy/haar manuskrip lasterlik is of derde partye se regte sal skend nie. Aanspreeklikheid vir verbreking van dié waarborg berus tipies by die skrywer."

Kortliks: Post-postmoderne/-moderne

Johannes Heyl
SêNet-briewe

"Ek vind dat ek eenvoudig nie meer met sekere mense sinvol kan kommunikeer nie. Hoekom?"

Skole

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Jacques Horne
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Sosiale Wetenskappe.

Graad 7: SW (Aardrykskunde), vraestel en memorandum

Jacques Horne
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Sosiale Wetenskappe.

LitNet Akademies

Wie het die ontwerp van die Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?

Dolf Britz
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Wat ’n Egiptiese praalgraf en tempel onderskei het, het navolging in die simboliek van die Voortrekkermonument gevind. Moerdyk noem dit gepas ’n heiligdom."

Vonnisbespreking: Sorgsaamheidsplig van ouers teenoor kinders

Johann Neethling, Johan Potgieter
LitNet Akademies (Regte)

"Die verweerders ontken dat hulle nalatig was en voer aan dat die beserings deur die uitsluitlike nalatigheid van die kind se moeder veroorsaak is, omdat sy haar na die verweerders se perseel gebring het, wel wetende dat daar ’n swembad en onbeskermde visdam is waarin sy kon val ..."

Leefstyl

Foto's: Kanna-wenners van die KKNK 2018

Naomi Bruwer
KKNK

Die Kanna-wenners in die 15 kategorieë, wat twee nuwe kategorieë vir tegniese uitnemendheid en beste teaterontwerp insluit, is Sondagaand 13 Mei by ’n spesiale geleentheid op Nasdak in Kaapstad bekend gemaak.

Drama-doenig: ’n gesprek met opkomende teatermakers

Liné Enslin, Emile Opperman
Teater

"Opkomende teatermakers Des-Lee McKenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha het met die voorsitter van VER[r]AS, SZ Minnaar, in gesprek getree oor hoe hulle die huidige Afrikaanse teaterlandskap in Suid-Afrika ervaar." Hier is foto's en ’n video-opname van die geleentheid.

The Sound of Music by die Kunstekaapteater: ’n teaterresensie

Danie Botha
Teater

"’n Mens beleef iets heel besonders. Elke faset van dié geliefde musiekspel word heerlik bevredigend en afgerond aangebied."

You suck! (And other inescapable truths): agtergrond en indrukke

Mercy Kannemeyer
Teater

"Die geleentheid om jou storie te kan vertel en sodoende direk met ’n gehoor te kan kommunikeer is die rede waarom Klara in die eerste plek besluit het om drama te studeer."

Mark Felt: ’n filmresensie

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Mark Felt is ten spyte van die stewige skeut heldeverering ’n boeiende drama wat aanbeveel word vir geskiedenisvrate en politieke diere."

Persvrystelling: Media se blinkste sterre vereer

LitNet
ATKV-Portaal

"Die medialandskap is nie vir sissies is nie. Daarom is die media se blinkste sterre Vrydagaand by die ATKV-Mediaveertjies vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë vereer." Hier is die wenners.

Skryfwerk

Ek is Rosa Parks

Monn-lee Geduld
Poësie

"Ekke sal op dai swart seat met wit geskrywe sit
Niemand gat my kô afgooi met 'moffie' nie."

Die Jirre is mos wit

Ricardo Arendse
Poësie

"Ek wil jou vergewis van allie feite
Van alles wat aangaan ha buite
Innie straat"

Winter in die Bo-Karoo

Ricardo Arendse
Poësie

"Dis winter in die Bo-Karoo.
En die hemel se grys jas is toegeknoop.
Haar trane bots teen die venster."

Akademiese kennisgewings

ALV-kongres 2018: Tweede oproep vir referate

LitNet
Akademies en skole

U word hartlik uitgenooi om voorstelle vir bydraes tot die agtiende hoofkongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) voor te lê. Die tema is "Antjie Krog en die vele raamwerke van die Afrikaanse literatuurwetenskap".

Nou op Voertaal

Zwart: een stap in de goede richting

Francine Maessen
Literatuur

"Met de bundel Zwart geven samenstellers Vamba Sherif en Ebissé Rouw ons een bloemlezing van verschillende Afro-Europese auteurs in Nederland en België, om hun werk te tonen zoals het is: 'een verrijking van de Nederlandstalige literatuur'."

Verengelsing en taalbeleid in het hoger onderwijs

Gijsbert Rutten
Taaldiscussie

"Tegelijk is de verengelsing van het hoger onderwijs uitgegroeid tot een centraal thema in de publieke opinie. Misschien komt er eindelijk ruimte voor een degelijk taalbeleid. Dan moeten we wel de argumenten goed op een rij hebben, en in ieder geval ook onderscheid maken tussen onderzoek en onderwijs."

''Ga ik weet niet waar, haal ik weet niet wat'': ’n Gesprek met Hans C ten Berge, digter en stigterredakteur van Raster

Willem de Vries, Hans C ten Berge
Interviews

Vir die bekroonde digter Hans C ten Berge, stigterredakteur van die eksperimentele tydskrif Raster, waarin werk van Breyten Breytenbach die eerste keer in Nederland verskyn het, was en is die grensoorskrydende of kosmopolitiese van lewensbelang. Hy verbind laasgenoemde met die verdediging en instandhouding van inheemse tale, maar sonder die eng nasionalistiese impulse wat dikwels daarmee gepaardgaan, het hy aan Willem de Vries in ’n gesprek oor Raster, tale en poësie gesê.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved