Kollig op akademikus JP Rossouw: Onderwysreg

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

In hierdie video gesels JP Rossouw oor sy agtergrond en navorsing.

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/ vcKpPBURbfg

Kyk ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: JP Rossouw oor sy akademiese navorsing

Lees ook in LitNet Akademies:

Gebrekkige implementering van sekuriteitsregulasies: ’n werksplekrisiko vir VOO-tegnologie-onderwysers

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top