In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
In hierdie video gesels Brian du Preez oor sy passie vir natuurbewaring, plantkunde en die buitelug, en hoe hy sy navorsingsnis ontdek het.
- Volg vir Brian op Facebook by Brian du Preez – Botanist en op Instagram by @brian_botanist.
Kyk ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Brian du Preez oor sy akademiese navorsing

