SteedsDink met LitNet Akademies: Brian du Preez oor sy akademiese navorsing
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Brian du Preez oor sy navorsingsfokus, naamlik taksonomie, evolusie en bewaring van die genus Indigofera in Suid-Afrika. Hy vertel ook meer oor plantstropery, genetiese data, die herontdekking/ontdekking van plantspesies en die belang van brande. Volg vir Brian op Facebook by Brian du Preez – Botanist en op Instagram by @brian_botanist.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed