Jou cheapskate!
Maya
0Jou cheapskate!
Maya
0
0Dhooeeedh?!
Ekke skryf ’n briefiekie wat drie sinnetjies lank is. Eintlik twee sinnetjies en een (kort) woordjie.
En dit konfokulate vir jou só dat jy met die volgende vorendag kom: “Was ons voorvaders vanuit Wes-Europa na SA, die trekboere, die voortrekkers, die Dorslandtrekkers, ens, kakslegte ouers omdat hulle hulle kinders vanuit die beskawing na die barbaarse onbekende ingetrek het? Indien dit jou mening is, is jy ’n kakslegte poephol. Punt!”
Poephol?
Papkop
0