Is jy in graad 9 en wil jy hersiening doen van kwartaal 1 en 2 se werk? Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memo om jou te help.
- Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
- Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
Graad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
Kommentaar
Die web lyk goed en ek sal graag dit wil probeer.
Wiskundetoets.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy nodig het en klik telkens op die skakels van die vraestelle wat jy benodig om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Webwerf lyk goed; sal graag wil probeer.
Bly oor die terugvoer, dankie! As jy na nog meer vraestelle op soek is, volg hierdie skakel na die indeks van alle vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik dan telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil goed doen en werk aan my Wiskundepunt.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle af te laai en op daardie manier jou werk te oefen en te hersien. Hier is 'n indeks van vraestelle waar al die vraestelle op LitNet op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder