
Prent: Pixabay
Is jy in graad 7 en moet jy nog jou eksamens van die tweede kwartaal skryf voordat julle met die derde kwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur Lee-Ann West opgestel is.
Laai die vraestel gratis in PDF-formaat af.
Laai die memo gratis in PDF-formaat af.
Lees ook:
Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe
Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal
Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum
Kommentaar
probeer beter doen.
Hallo! Dalk kan LitNet se vraestelle help. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeie dag, ons is grootouers wat ons kleinkind groot maak met leerprobleme. Ons is ook nie meer van die jongste nie, so ons sukkel ook maar. Hopelik sal die vraestelle ons en vir hom help in die 3e end 4de kwartaal. Groete.
goed
Ek kry glad nie meer die indeling volgens graad nie - alles is net deurmekaar geplaas. Mis ek iets?