Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

  • 24

Fotobron: Canva

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal vir graad sewes.

Klik op die onderstaande skakel om die PDF-dokument met die vraestel en memorandum te stoor.

Vraestel en memorandum

Lees ook:

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 3

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 24

Kommentaar

  • Kan ek asseblief graad 7 Tegnologievraestelle in Afrikaans, Sosiale Wetenskappe-vrastelle in Afrikaans en-EBW vrastelle in afrikaans kry?

  • Shawn Strachan

    Goeie dag. ek vind dit verskriklik moeilik om Afrikaans Eerste Addisionele Taal oefen vraestelle op die internet te bekom. Selfs met notas, studiegidse en dies meer. Meeste van die webwerwe verwag subskripsie en betaling. Selfs GR 12 EAT inligting is baie moeilik om te bekom. Kan u my asseblief adviseer hoe ek hierdie inligting in die hande kan kry sonder om daarvoor te betaal. baie dankie.

    • Hallo! As jy op soek is na vraestelle en memo's op LitNet, volg hierdie skakel na 'n indeks waar al die vraestelle en memo's op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
      Klik op die skakels - dit is gratis aflaaibaar in PDF-formaat. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

      Groete, Naomi, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Jy is baie welkom om die inhoud op LitNet te gebruik om jou met eksamenvoorbereiding te help. Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, bymekaargevoeg op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Blaai daardeur om die inhoud te kry waarna jy op soek is. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die graad 7-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die vraestelle word spesiaal deur kenners vir LitNet opgestel en is dus almal van toepassing op die voorbereiding van die relevante vakke. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag, dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hierdie indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en laai die vraestelle gratis in PDF-formaat af. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Jennie Pickard

    Mag ek asb Graad 7 2de kwartaal-eksamenoefenvraestelle kry van Afrikaans, Engels, Wiskunde, SW, Tegnologie, EBW, NW, LV. Baie dankie. JP

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by die lys. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top