Graad 10: Lewenswetenskappe – vraestel en memo, derde kwartaal

  • 8

Jill Wellington op Pixabay

Is jy in graad 10 en leer julle hierdie kwartaal in Lewenswetenskappe van die hart? Teen hierdie tyd sal jy weet dat net jou ouers sulke outydse uitdrukkings soos "jou hart pomp tjoklits" gebruik en dat hierdie orgaan inderwaarheid ’n ander samestelling het. Laai egter hierdie vraestel deur Rita Engelbrecht gratis af om die soet smaak van goeie punte in die derde kwartaal se toetsreeks te proe.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Afrikaans EAT: wenke vir onderwysers en toetse vir graad 10-leerders

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

  • 8

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek wil graag reageer op die boodskap ek wil graag weet wat of watter werk ons die derde kwartaal gaan skryf, want ek wil graag beter doen in my September-vraestel.

    • Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet is 'n webwerf met skolehulp in die gedaante van ekstra oefenvraestelle wat hier verskyn. Om vas te stel oor watter werk jy eksamen of toets skryf, sal jy by jou skool en onderwyser moet uitvind en met hulle gesels. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat wel daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Qeazhay Kryhans

    Ek wil graag weet oor watter werk ons hierdie derde kwartaal gaan skryf sodat ek beter kan doen in lewenswetenskappe.

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. Om vas te stel waaroor julle skryf, sal jy by die onderwyser/opvoeder moet uitvind. LitNet bied wel gratis oefenvraestelle en dis alles hier op een plek bymekaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. As die vraestelle waarna jy op soek is nie hier beskikbaar is nie, kan jy enige ander vraestelle vir voorbereiding gebruik. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • NOLAN WILDSCHUTT

    Ek wil graag my voorberei vir Lewenswetenskappe, graad 10, 4de kwartaal-vraestel, asseblief.

    • Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied verskillende vraestelle vir verskillende vakke. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet gelaai is, alles op een plek saamgevoeg. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Dalk ontdek jy nog vraestelle waarna jy nie eens gesoek het nie en kan jy vir nog meer vraestelle en vakke voorberei met behulp van LitNet se vraestelle! Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top