Fotoblad: kykNET-Rapport-boekpryse 2023

  • 0
In foto’s | Die kykNET-Rapport-boekprysuitdeling het op Saterdagaand 23 September 2023 by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad plaasgevind. 

Alle foto’s is deur Natalie Gabriels Photography verskaf.

Lees hier meer oor die wenners.

Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse 2023: Theodore Rossouw, Deborah Steinmair, Kirby van der Merwe, Eunice Visser en Chris Karsten, met Hettie Scholtz in die middel

Lynelle Kenned, aanbieder van die geleentheid

Kirby van der Merwe (wenner van die kykNET-Rapport-prys vir fiksie en die Jan Rabie-Rapport-prys vir debuut- of tweede werke) en Inge Kühne

Kirby van der Merwe saam met Inge Kühne (redakteur van Rapport) en Waldimar Pelser (kanaaldirekteur: premium-kanale, MultiChoice)

Waldimar Pelser, Eunice Visser (wenner van die kykNET-Rapport-prys vir niefiksie) en Inge Kühne

Eunice Visser

Waldimar Pelser, Chris Karsten (wenner van die kykNET-Rapport Herman Binge-filmprys) en Inge Kühne

Chris Karsten

Theodore Rossouw (een van die twee ontvangers van die prys kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2023)

Theodore Rossouw, Inge Kühne en Waldimar Pelser

Elise Bishop, skrywer van Twee lewens, die boek waarvoor Theodore Rossouw se resensie hom die Boekresensent van die Jaar-prys besorg het

Deborah Steinmair (een van die twee ontvangers van die prys kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2023)

Deborah Steinmair, Waldimar Pelser en Inge Kühne

Deborah Steinmair, Kirby van der Merwe, Eunice Visser en Chris Karsten

Lees ook:

Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2023

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top