
Foto verskaf.
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging skryf of Facebook:
Dolf van Niekerk
22 Febr. 1929 – 31 Des. 2022.
Rus in vrede.
Nog ’n groot Afrikaanse seder het geval.
As ek vannag
ná veertig jaar
in die Karoo
gespeen word van
dié lewe God
en aftree in U tuin
ek vra maar net
’n lappie lusern
en drie mowwe
as U iewers ’n droë plekkie het
– Dolf van Niekerk
(Uit: Karoosange. Tafelberg, 1975)

