Elders gesien: Dit moet ’n vroeë waarskuwing vir alle politici wees...

  • 0

Barend La Grange skryf op Facebook:

Regoor die land werk gemeenskappe van dorpe en verskeie organisasies saam om verandering teweeg te bring.

Die naweek se werk in Tembisa aan die Oos-Rand is ’n goeie voorbeeld hiervan.

Daar word op baie plekke nie meer gewag vir politici om die leiding te neem nie. Die inisiatiewe word deur die gemeenskappe van die dorpe geneem en die politici word noodgedwonge in ’n posisie geplaas om te volg en "gedwing" om saam te werk.

Dit moet ’n vroeë waarskuwing vir alle politici wees dat praat en beloftes is nie meer goed genoeg nie... die landwye munisipale verkiesings van Oktober is om die draai.

Helen Duigan van Armour (Action for Responsible Management of Our Rivers) plaas dié foto’s en skryf soos volg:

TEMBISA – A CRY FOR HELP

How do you tackle an avalanche of rubbish?

One piece at a time. Picked up by volunteers who are determined to make a difference.

Three clean-ups took place in Tembisa (on 15 May) organised by Samuel Mashimbi and his team, by Roots and Shoots South Africa and by the Cetric foundation. Volunteers from Hennops Revival and ARMOUR (Action for Responsible Management of Our Rivers) came to support the large number of Tembisa citizens who pitched up to tackle the horrifying amount of rubbish clogging the Kaalspruit and smaller streams.

Ekurhuleni Municipality assisted by sending a back-actor and truck to remove tons of heavy, soggy rubbish which would have been impossible to remove by hand.

A dent has been made in the avalanche, but it keeps growing. There are multiple reasons and there is no “One Source”. The Kaalspruit and other tributaries of the Hennops River run through three municipalities – Ekurhuleni, Joburg and Tshwane. Solutions need to be found.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top