Elders gesien: Die Tref-en-Trump-slag

  • 0

Heindrich Wyngaard skryf op Facebook:

Terwyl president Cyril Ramaphosa heeltyd sy das regskuif, is dit toe Ernie Els en Johann Rupert wat namens hom moes skerm teen die Tref-en-Trump-slag wat hom getref het met daai Malema-video. Dit kom van te bang wees om Malema in die bek te ruk. Goedso, soos ons sê.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top