Carina Bruwer 2016-04-07 at 12:08 Die Indiese Oseaan as instrument vir misdaad: wat kan Somaliese seerowery ons leer om ook dwelm- en ivoorhandel om die Oos-Afrika kus te bekamp? Reply
Coenraad Walters 2016-04-07 at 16:01 Ek weet ek is te oud om deel te neem, maar my MPhil in Vertaling (2014) kan soos volg opgesom word: Die wêreldletterkunde kan vir kinders oopgestel word deur herskrywing/vertaling. Die Gilgamesj-epos is as demonstrasieteks gekies. Reply
Anné Leonard 2016-05-12 at 20:43 Die bestuur van korporatiewe reputasierisiko binne die konteks van sosiale media. Reply
LitNet 2016-06-07 at 16:09 Beste Anné Baie dankie vir jou opsomming! Indien jy aan die bepalings en voorwaardes voldoen (tinyurl.com/einsteinbepalings), skryf asb vir die Einstein-kompetisie in deur middel van LitNet se inskrywingsvorm: tinyurl.com/einstein-vorm. Reply
Lize Swartz 2016-06-17 at 15:53 Eendrag maak mag: Burgerlike innovasie en die bou van sosiale strategieë teen waterskaarste – solidariteit dmv aanry-water tydens die SA-waterkrisis. Reply
Kommentaar
Die Indiese Oseaan as instrument vir misdaad: wat kan Somaliese seerowery ons leer om ook dwelm- en ivoorhandel om die Oos-Afrika kus te bekamp?
Ek weet ek is te oud om deel te neem, maar my MPhil in Vertaling (2014) kan soos volg opgesom word:
Die wêreldletterkunde kan vir kinders oopgestel word deur herskrywing/vertaling. Die Gilgamesj-epos is as demonstrasieteks gekies.
Baie dankie vir die geleentheid.
Die bestuur van korporatiewe reputasierisiko binne die konteks van sosiale media.
Beste Anné
Baie dankie vir jou opsomming!
Indien jy aan die bepalings en voorwaardes voldoen (tinyurl.com/einsteinbepalings), skryf asb vir die Einstein-kompetisie in deur middel van LitNet se inskrywingsvorm: tinyurl.com/einstein-vorm.
Eendrag maak mag: Burgerlike innovasie en die bou van sosiale strategieë teen waterskaarste – solidariteit dmv aanry-water tydens die SA-waterkrisis.