Einstein-kompetisie: Lieschen Venter

  • 0

Lieschen Venter300Naam: Lieschen Venter

Departement: Logistiek

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
75% van SA skole onderpresteer terwyl 25% oorpresteer. Hoe hef ons die 75% op deur meer as net geld beskikbaar te stel? #EinstKomp

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top