Lieschen Venter

Lieschen Venter het haar doktorsgraad in Operasionele Navorsing in 2020 aan die Department Logistiek van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Sy is ’n senior lektor by die departement en fokus op simulasiemodellering, operasionele navorsing en besigheidsanaliek. Haar navorsing fokus op stelseldenke en simulasiemodellering van basiese onderwysstelsels.

Matthew 5–7: A game-theoretical study of the Sermon on the Mount

Esranel Becker, Lieschen Venter Academic research 2024-01-11

"The Sermon on the Mount can be viewed as a set of strategies based on Christian principles. These strategies appear to be counterintuitive tactics for social dominance, but is such dominance a legitimate form of triumph in life’s game, and how do we quantify this?"

Matteus 5–7: ’n Spelteoretiese studie van die Bergrede

Esranel Becker, Lieschen Venter LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2024-01-11

"Die Bergrede kan gesien word as strategieë wat op Christelike beginsels geskoei is. Hierdie strategieë blyk teenintuïtiewe strategieë vir sosiale dominansie te wees. Is hierdie dominansie egter ’n regmatige vorm van oorwinning in die spel van die lewe en hoe kwantifiseer ons dit?"

Einstein-kompetisie: Lieschen Venter

Lieschen Venter Einstein-kompetisie 2016-05-09

Lieschen is tans besig met haar doktorale studie, waarin sy 'n simulasiemodel van die Suid-Afrikaanse basiese-onderwysstelsel bou om die impak van beleide op verskillende skooltipes te toets.

Top