Einstein-kompetisie: Nadine Fouché

  • 0

NadineFouche300Naam: Nadine Fouché

Departement: Afrikaans vir Onderwys

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Kohesiemerkers, die sement van ’n teks: Hoe gebruik leerders hierdie middele om hulle bakstene (dit is woorde en sinne) te skakel?

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top