Einstein-kompetisie: Marinus de Jager

  • 0

Marinus de Jager300Naam: Marinus de Jager

Departement: Plant- en Dierkunde

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Vlieë in die fynbos: 'n belangrike insekbestuiwer se genetika dui antieke oorsprong van ons fynbosbioom aan.

Studievlak: Nadoktorale genoot

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top