Einstein-kompetisie: Marinus de Jager
2016-05-25Marinus is 'n nadoktorale genoot aan die Universiteit Stellenbosch wat navorsing doen oor plant-dier-interaksies, veral die bestuiwing van fynbos en Namakwalandse madeliefies.
Marinus is 'n nadoktorale genoot aan die Universiteit Stellenbosch wat navorsing doen oor plant-dier-interaksies, veral die bestuiwing van fynbos en Namakwalandse madeliefies.