Einstein-kompetisie: Mariëtte Joubert

  • 0

MarietteJoubert_bio.-205x300Naam: Mariëtte Joubert

Departement: Maatskaplike Werk

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Vrystaat-regspersoneel se verwagtinge en vereistes van waaruit 'n goeie maatskaplikewerk-hofverslag se inhoud bestaan. #EinstKomp

Studievlak: Dosent

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top