Einstein-kompetisie: Imke Kritzinger

  • 0

imkek300Naam: Imke Kritzinger

Departement: Hortologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die samestelling van die waslaag wat pruimskille bedek en die invloed daarvan op vrugvogverlies en skilverrimpeling.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top