Einstein-kompetisie: Chané Kruger

  • 0

ChaneKruger300Naam: Chané Kruger

Departement: Voedselwetenskap

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Effek van skoonmaak-in-plek op die ontkieming van Bacillus cereus-spore in melk om sodoende rakleeftyd en veiligheid te verbeter.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top