Einstein-kompetisie: André Janse van Rensburg

  • 0

AndréJansevanRensburg300oNaam: André Janse van Rensburg

Departemente: Politieke Wetenskap en Sosiologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Mense met geestesongesteldheid is die verloorders in die magstryd tussen die regering en nieregeringsorganisasies in Suid-Afrika.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit Gent, België en Universiteit Stellenbosch (gesamentlike PhD)

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top