Einstein-kompetisie: Cynthia du Toit

  • 0

Cynthia Du Toit300Naam: Cynthia du Toit

Departement: Maatskaplike Werk

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Uitdagings ondervind deur maatskaplike werkers tydens kinderbeskerming in terme van artikel 148 van die Kinderwet 38 van 2005.

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top