Gay

Gay@LitNet is ’n e-platform wat spesifiek fokus op Suid-Afrikaanse gay- en lesbiese letterkunde en aktuele sake. Hier word die volle spektrum van ervarings gestel: gay, lesbies, biseksueel, transseksueel en queer. Stuur bydraes aan gay@litnet.co.za.
Gay@LitNet is an e-platform for South-African gay and lesbian literature and current affairs. The whole spectrum of experience is represented here: gay, lesbian, bisexual, transsexual and queer. Send contributions to gay@litnet.co.za.

Press release: this bra’s a pyscho on at the Artscape Theatre

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-07-16

In his search for love and healing through dating apps, things take a dark turn – ending him becoming a serial killer and partaking in a chilling killing spree.

Lesbies? Gewoon eietyds? ’n Lesersindruk van Kleur en karamel deur Analize Viljoen

Trisa Hugo Lesersindrukke 2022-07-19

"Sy het geensins probeer om die karakters in enige boksie te plaas, of spesifieke 'gay' optrede verwag van die karakters nie. Dit is ’n segment van die lewe, ’n liefdesverhaal soos enige ander."

Motte en die kuns van transformasie

Lara Aucamp, Izak de Vries Leefstyl 2022-07-18

"Hoe ons onsself sien, en hoe ons onsself vir die wêreld wys, is iets wat oor tyd verander. Baie mense spandeer tyd in die kas (amper soos ’n kokon) voor hulle reg is om hulle volle self vir die wêreld te wys."

Eenvoudige verhaal van liefde wat alles oorwin

Maryke Roberts Teater 2022-02-03

"Die toneelstuk ontgin die uitsonderlike verhouding tussen ’n Amerikaanse outeur en digter, Gertrude Stein, en haar lewensmaat van meer as 20 jaar, Alice B Toklas, wat die konserwatiewe denke en waardes van middelklas-Amerika verwerp en skuiling in Parys se boheemse dekadensie vind."

Ons moet álmal veilig voel – en dit geld vir gender ook

Elsabé Brits Menings 2020-11-03

"Nee. Jy kan nie iemand wat transgender is met 'terapie' en/of gebed 'genees' nie. Ook nie mense wat gay is nie, want indien jy dit voorstel, is jy bloot onsensitief en onkundig."

The pink line: Journeys across the world’s queer frontiers by Mark Gevisser: a review

Shaun de Waal Books and writers 2020-10-21

"The pink line is always very readable, despite its density of content. His account of the twisting political issues is masterly, while the individual and collective stories he narrates and probes give human faces to issues often disputed in abstractly political and 'moral' terms. People’s lives are at stake."

Top