2013-01-23LitNet: Jou Woordfees
Kom deel in 'n hemelse ervaring. Hierdie week op LitNet: Foto's van die Woordfees programbekendstelling, 'n onderhoud met Woordfees projekbestuurder en die volledige program beskikbaar op LitNet.
2012-11-29Hierdie week op LitNet: Ons onthou Jakes Gerwel, Naomi Meyer resenseer Om te skryf, Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd is nou oop vir inskrywings en lekker Sing'it video-onderhoude met Zinkplaat, ekhouvanjouokay!, Zaki Ibrahim, 3rd World Spectator en Tumi and the Volume.
2012-11-22LitNet: Jou biograaf en jou finalis! JC Kannemeyer, bekende biograaf, se ATKV-Skrywersalbum is pas bygewerk. En WF 2012, LitNet Akademies Kuberklas se groot wetenskapfiksie-kompetisie vir leerders, se finaliste is sopas bekendgemaak. Lees LitNet se jongste nuusbrief.