2013-05-22The Sunday Times, in partnership with PRAESA (The Project for the Study of Alternative Education in South Africa), launched the new Sunday Times Nal’ibali Storybook at an event just before the Franschhoek Literary Festival.
2013-05-21LitNet benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike produksie-assistent om saam met die LitNet-span aan ons webwerf te bou. Ons soek ’n geesdriftige spanspeler met ’n fyn oog vir besonderhede en ontwerp.
2013-03-07Hierdie week op LitNet: Vriende en kollegas bring hulde aan Gerrit Brand, Woordfees-fotogalery en lees meer oor Chanette Paul in die ATKV-Skrywersalbum
2013-02-21Hierdie week op LitNet: Koos Kombuis bevind homself in die hel, SA se eie "Mr Piano Man" vertel oor 13 jaar as begeleier vir Nataniël en kry 50% Afslag op LAPA se Lekkerlit-boeke.