U word hartlik uitgenooi om die boekbekendstelling van In die rede geval: Waarom die mens mites maak deur Charl-Pierre Naudé by te woon.
Plek: SA Akademiegebou, Ziervogelstraat 574, Arcadia, Pretoria
Datum: Donderdag, 7 September 2023
Tyd: 18:00
RSVP: melanie@akademie.co.za


