Zoe Salzwedel

Zoë Salzwedel is 16 en is in Hoërskool Alberton.

Jeugresensie: Spooksoene deur Troula Goosen

Zoe Salzwedel Resensies 2015-10-28

"Wat sal jy doen as jy ‘n geheimsinnige uitnodiging kry na die hotel op Skimbaai?" 'n Hoërskoolleerder resenseer Troula Goosen se jeugroman.

WF 2015: Bekende onbekendheid

Zoe Salzwedel Kuberklas Kreatief 2015-05-08

Dit álles voel só bekend. Hierdie plek. Hierdie spesifieke oomblik. Die lug wat ek diep in my longe inasem. Ek kyk na die wêreld om my. Hierdie nuwe wêreld van my.

Onderhoud met Jaco Jacobs

Zoe Salzwedel, Jaco Jacobs 2013-11-25 Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om ? topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra.

Tienerleser gesels met Gerook-skrywer

Zoe Salzwedel 2013-11-20 "Al die karakters is geskoei op mense wie al my paadjie gekruis het: die goeies én die slegtes."
Top