Willem Fransman

Willem Fransman Jnr  is tans die nasionale voorsitter van die Afrikaanse Skrywersvereniging en is werksaam by die Universiteit van die Wes-Kaapland as navorser.

 

Opgedateer/Updated: 2007-04-30
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan [email protected]
Bio-info dated? Send an e-mail to [email protected]

Internasionale Moedertaaldag

Willem Fransman 2014-02-26 "As ek vandag terugdink, het ek 'Willem-huis' by die skoolhek gelos en 'Willem-skool' geword."

Johan Combrink-gedenklesing: Willem Fransman oor Afrikaans se ander baadjie

Willem Fransman 2014-02-11 "Weer raak ek verlief – maar dié keer op ’n Taal – ’n Taal wat net ons in die townships praat."

Digterstuin: Klippe gloe nie in democracy

Willem Fransman 2012-09-20 Ek’t virre gladde klip gesoek,
moet genoeg space
omme poem op te paint

Die ASV se bande met Pretoria-PEN

Willem Fransman 2011-12-07 Wat is die Afrikaanse Skrywersvereniging se betrokkenheid by Pretoria-PEN, nou en in die verlede? Eerste dinge eerste: ek beantwoord die vrae in my kapasiteit as die laasdienende nasionale voorsitter van die Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV). Soos ...

Poësie oor Patrick Petersen

Joan Hambidge, Willem Fransman 2011-08-22 Digters tel hul penne op en skryf oor Patrick Petersen, die man wat ander digters vlerke probeer gee en bemagtig het. Lees hier meer oor die gedenkdiens in sy ere en ook sy biografie. Vanjaar sou Patrick sy sestigste verjaarsdag gevier het. ...
Top