Willem Boshoff


Huis, woning, tuiste: Willem Boshoff se inskrywings

Willem Boshoff Skryfkompetisies 2017-01-25

Lees Willem Boshoff se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

jong latte op die strand

Willem Boshoff Poësie 2016-10-12

"... julle jong latte, 
die see
sal julle tog almal nog onherroeplik,
verrinneweer."

Superheld

Willem Boshoff SêNet-briewe 2015-08-03 Ek wens dat ek die wêreld met ’n enkele inkantasie kon verander. Nie die héle wêreld nie; dit sou bloot aanmatigend klink. Nee, mý wêreldjie. Ek sou van myself ’n beter observeerder wou maak. My medemens met groter gemak sou wou kon verstaan. Sonder die huidige gespartel, misverstand en noodwendige selfsug wat so eie is […]

Die ou man en Pan

Willem Boshoff Skryfkompetisies 2015-04-01 Eendag, lank, lank gelede, in die verre verlede, was daar ‘n ou man. ‘n Ou man wat graag iets wou ontmoet. Iets ontmoet soos Pan. Nie iets soos ‘n San, of Khoi-khoi of khoisan nie (alhoewel hy tog in retrospek sou nadink dat alles daar by hulle begin het). Nee, vir Pan, ‘n alles, ‘n […]
Top