
George: van stof tot stof
2024-05-09"Stadig maar seker het die geloei minder geword, nie omdat die oorgrote meerderheid lewens gered is nie, maar omdat die nooddienste dit al hoe moeiliker gevind het om vasgekeerdes te bereik."

Dink óók swart op pad stembus toe
2024-04-15"So, ons is één land en één nasie en binne die reënboog is daar vele kleure, behalwe swart. En dis juis hierdie laasgenoemde feit ..."

’n Lesersindruk: Converting missions – Carnarvon: A decolonial case study deur Izak C Potgieter
2023-05-29"Deur middel van hierdie publikasie plaas die skrywer die saak van kerke, kerklike verhoudinge en die grondkwessie opnuut in die kollig, veral omdat ’n hele aantal kerke gedurende die koloniale en apartheidstye aandadig was aan die onteiening van grond wat oorspronklik aan inheemse families en volkere behoort het."

Sending as medemenslike lewenswyse – ’n lesersindruk oor die outobiografieë van Koos Oosthuysen en Lucia Oosthuysen
2021-11-03"Terwyl Lucia afsonderlike stories skryf, verpak Koos sy herinneringe in ’n aaneenlopende kronologiese formaat. As egpaar van sestig jaar is dit vanselfsprekend dat hulle boeke gedeelde ervaringe en selfs hier en daar oorvleuelings sal insluit."

"Om siele vir die Here te wen" – die pastorale rol in tye van kunsmatige intelligensie
2020-11-19"Kan ’n intelligente rekenaar ’n siel hê wat vir die Here gewerf kon word? Sou ’n mens ’n rekenaar kon doop of nagmaal aan haar/hom/dit kon bedien?"