Liefde op papier: Hoop
2015-01-05 in hierdie sagtheidtussen lig en donkerte
wil ek my aan jou
verewig
Liefde op papier: Herfs
2015-01-05 die sagtheid van herfsdaeen skemerkalmte
maak my hart rustiger
en die opwelling vind
Liefde op papier: Vorms
2015-01-05 wanneer die verlange grypvind ek in my werk,
die vorm van jou bolip