Ouma kan nou maar die geskirte Ingelse vergewe
2015-04-08 You take the high road and I'll take the low road and I'll be in Scotland afore ye ...
Jo'burg se lughawe
2015-04-07 Sofia van Pletzen trek die tas van die bagasieband in die lughawe af. Die tas pas byna nie deur die skandeermasjien nie en die sekuriteitswag wat na die inhoud staar op die skerm lig sy wenkbroue. Hy laat haar begaan. Eindelik druk sy deur die swaar deure in die aankomssaal in.Sy sien die toeroperateurs en […]
