Toyer Hefca

Toyer Hefca is ’n kundige en veelsydige finalejaar B.Ed. Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding-student aan die Kaapse Skiereiland se Universiteit van Tegnologie. Hy is gebore en getoë in die Paarl en het ’n groot passie vir Afrikaans en is betrokke by verskeie inisiatiewe wat Afrikaans bevorder.

Die klas as lewende verhoog

Toyer Hefca SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2026-04-02

"Onderwys is nie ’n perfekte uitvoering nie. Dit is ’n voortdurende proses van aanpas, leer en groei. Dit is ’n verhoog sonder ’n vaste draaiboek, en dalk is dit juis waar sy grootste waarde lê."

Afrikaans, my anker tussen koffiewasems en verkeersligte

Toyer Hefca Menings 2025-05-08

"In ’n tyd waarin taal dikwels politiek, identiteit en spanning simboliseer, dink ek Afrikaans moet nie net beskou word as ’n kultuurerfenis nie, maar as ’n lewende ruimte. ’n Taal waarin kinders droom, waarin liedjies geskryf en liefde verklaar word. ’n Taal waarin daar steeds gebid en geglo word – al verander die aksente en idiome."

Eienskappe van die suksesvolle Afrikaansonderwyser

Toyer Hefca SêNet-briewe 2021-11-23

Toyer Hefca is 'n entoesiastiese nagraadse student wat sy wenke vir suksesvolle Afrikaans-onderwysers met die SêNet-gemeenskap deel.

Top