Comrade Baron deur Jaap Scholten: ’n lesersindruk
2019-04-25"Toe Scholten hierdie boek vir my gegee het, het hy voorin geskryf dat hy glo dat ek baie ooreenkomste met Suid-Afrika sal kan raaksien. Ongelukkig is hy reg. Daar is groeiende haat teenoor dié wat grond besit. Om nie eers te praat van die superrykes nie."
Grondhervorming sonder vergoeding: ’n oorsig van die UV-bespreking
2018-07-27"Toe hy opstaan om sy toespraak te lewer het die woord 'sell-out' oral uit die gehoor opgeklink. Toe die gemoedere bedaar, kon Lekota egter sy pleidooi om die Grondwet te respekteer lewer. Hy het verduidelik dat die kernbeginsel wat die Kodesa-onderhandelinge gelei het, die beginsel is dat Suid-Afrika aan almal behoort wat daarin woon."
Nog 'n skrywe oor die taalbeleid
2015-11-17Ek staan verstom terwyl ek toekyk hoe leiers by universiteite toegee aan die eise van kleinerige groepe wat vir die verwydering van Afrikaans vra ...
