Theo Kleynhans

Theo Kleynhans is `n kunstenaar, skrywer, keramiekkunstenaar, dramaturg, kurator en is meestal die kluts kwyt.

Kleynhans werk ook as kunsregisseur op internasionale filmprojekte en is tans kurator vir verkoopsuitstallings vir die US Woordfees.



Opgedateer/Updated: 2010-01-28
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Melt Myburgh, Theo Kleynhans Onderhoude 2021-01-15

Theo Kleynhans is besig om nes te skrop in Spanje. Melt Myburgh het met hom gesels oor sy opgang in die internasionale kunswêreld.

Clover Aardklop 2013: Theo Kleynhans gesels oor die omvangryke kunsprogram

Reney Warrington, Theo Kleynhans 2013-09-04 Clover Aardklop bied vanjaar 'n omvangryke kunsprogram, moontlik gemaak deur die ATKV. Kunskurator Theo Kleynhans gesels daaroor.
Top