Tharisa Coetzee

Tharisa Coetzee bly in Vredendal. Sy is 34 jaar oud en skryf was nog altyd ʼn uitlaatklep vir opgehoopte emosies. Volgens haar is daar wonde waarvoor pille en pleisters nie help nie, dan troos die geduld en verstaan van papier.

Begrafnisbriefie

Tharisa Coetzee Poësie 2025-08-21

"Ek wil pleisters plak op almal se wonde terwyl myne gaap vir die maan
Ek wil almal se stukkende siele heelmaak"

Heel

Tharisa Coetzee Poësie 2025-08-14

"En met vreugde en vrede speel jy jou laaste sielsnoot, 
maar dit weergalm deur my diepste denke"

Wonde

Tharisa Coetzee Poësie 2023-03-23

"Ek staan op en plak pleisters op wonde wat lank voor jou daar was, 
wat jy van voor af laat bloei het"

Top