Tessa Louw

Tessa Louw het op Maties, RAU en UNISA geswot (Joernalistiek, B.Proc, Kreatiewe Afrikaans, Filosofie, ’n bietjie Godsdienswetenskap, ens). Sy is ’n kunstenaar wat soms ook skryf. Kabarette: BackChat  (1999), Delila, Deborah(2002). Van haar skryfwerk is oa opgeneem in tydskrifte soos Literator en Komsat en bundels soos Deep Reflections en as die son kom oogknip.

Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories

Tessa Louw 2013-05-28 Die ryk en lang Wellingtonse Klopse-geskiedenis is Dinsdag 30 April by die Breytenbach Sentrum gevier met die bekendstelling van Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories.

mis

Tessa Louw 2007-10-26 ek skryf van vroeg vanmiddag af sien ek hoe die mis met bleek messiasvoete die vogvoue van valsbaai se watervel aftree skimmig aan wal sluip en helderberg dan klip vir klip voor my koper oë wegdra misvingers vou tussen ...

jorrisonstraat braamfontein

Tessa Louw 2007-03-14 vir Willem-Piet gay staan vir happinessen ook vir the bird cage in jorrisonstraat braamfonteinlagplek jolplek speelplek gayplek seksplek jou plek waar jy bedags kos maak vir die doves ondernemers slap oorkant jou in jorrisonstraat braamfontein ...

derrida: woorde dui altyd 'n afwesigheid aan

Tessa Louw 2006-08-08 “My mother Elizabeth hardly drinks, but she does smoke a lot.” (Richard Billingham) ek kan jou bedig maek kan jou bekleed met supernovas en daisies uit barberton ek kan die blyspel van jou moederskap met alttimbre ...
Top