Tanya van Buuren

Tanya van Buuren wil nie graag haar ouderdom bekend maak nie, maar is bereid om te laat val dat sy volgende jaar te oud sal wees vir hierdie kompetisie. Sy is in Johannesburg gebore, het BA Tale (Joernalistiek) op Tukkies studeer, vir byna twee jaar in Nederland gewoon en bevind haar vir die afgelope vyf jaar op die Moederstad se turf. Deur die week skryf sy eiendomsverwante artikels vir Seeff-eiendomme en in haar vrye tyd hou sy van lees, uiteet, om vreemde katte te voer en om op mooi plekke saam met haar kêrel te braai.

Nuwe Stories 3: Onderhoud met Tanya van Buuren

Naomi Bruwer, Tanya van Buuren 2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Tanya van Buuren beantwoord 'n paar vrae.

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Ontspoor"

Tanya van Buuren 2014-06-10 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Ontspoor"

Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Ontspoor"

Tanya van Buuren, Anoniem 2014-04-22 Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Ontspoor"

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Tanya van Buuren

Naomi Bruwer, Tanya van Buuren 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Tanya van Buuren, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "’n Happy ending"

Tanya van Buuren 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Kopskuif"

Tanya van Buuren 2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "Kopskuif"
Top