Susan Booyens

Susan Booyens is ’n joernalis en senior subredakteur by Media24.

My fellow South Africans: ’n teaterresensie

Susan Booyens Teater 2023-05-10

"Die aand uit is strate goedkoper as ’n terapiesessie en werklik vermaaklik, en boonop ondersteun jy plaaslike kunstenaars."

Ghost limb deur Almini van der Merwe, ’n resensie

Susan Booyens Resensies 2023-03-23

"Sy besin as volwassene oor die impak wat hul huiswerker, Johanna, kleintyd op hulle as gesin gehad het en hoe sy steeds aan die periferie van haar bewussyn bly, ten spyte van volgehoue pogings deur die res van die familie om haar te vergeet."

Meer "killer" as die eerste, ’n resensie van Onke Mazibuko se The second verse

Susan Booyens Resensies 2022-12-06

"Die grootword-manword-mondigword-verhaal is al op vele maniere in ons letterkunde verken, en dié roman is ’n uiters welkome toevoeging wat hopelik wyd gelees sal word. Dis ’n roerende lekkerleesverhaal met heelwat humor en diep insig in jong mense se psige."

Wat beteken die woord hoop in ons huidige klimaat?

Susan Booyens Teater 2022-08-18

"Hoop is magteloos, kragteloos as dit nie op dade en aksie gebou is nie, nie ’n werkwoord is nie. ’n Vierletterkragwoord is nie. Dade is soos sade en hoop is die lote. Werp jou brood op die water en die hoop beskaam nie."

’n Unieke noirdebuut: Junx deur Tshidiso Moletsane

Susan Booyens Resensies 2022-03-23

"Gordel in, drink genoeg lewerpilletjies en gaan paartie saam. Dis ’n willewragtig van ’n lang nag."

Veerkragtigheid inspireer: ’n Resensie van Skeef deur Renaldo Schwarp

Susan Booyens Resensies 2021-11-17

"Hoewel hy erken dat dinge ook moeilik en gevaarlik kan wees in die heteronormatiewe strate van die soms onverdraagsame en hiperreligieuse Reënboognasie, verduidelik Renaldo sy keuse om te fokus op selfaanvaarding, outentisiteit, gesonde verhoudings en geluk en ’n boodskap van hoop vir gay mense, hul ouers en bondgenote."

Top