Sonia Cabano

Sonia Cabano is 'n voormalige model, bekende sjef op kykNET en deesdae 'n kookwater-joernalis wat vir verskeie publikasies skryf.

Opgedateer/Updated: 2006-09-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Seen elsewhere: "The upside of lockdown"

Sonia Cabano Elders gesien 2020-09-14

"Well, the upside of a long and very traumatic period of lockdown, extreme isolation and separation for all of us is that my children have both finally returned home, have learned to cook and clean properly after themselves, and have not only learned to shop sensibly for good, proper ingredients, but know what to do with them."

Sonia Cabano se koservarings van 2014

Sonia Cabano 2014-12-16 "Nou kyk, vir iemand soos ek, wie se lewe rondom kos wentel, is dit ’n bykans onbegonne saak om net tien hoogtepunte uit te sonder. Wat van vyftig?"

Resensie: Strandveldfood deur Kobus van der Merwe

Sonia Cabano 2014-11-28 "Vyf jaar later kan Kobus van der Merwe selfversekerd sy bydrae lewer tot ons groeiende kookboekskatkis in Suid-Afrika en ek raai die leser aan: koop dit. Koester dit. En as dit jou beskore is, besoek Oep ve Koep vir die kossensasie van ’n leeftyd."
Top