Solette Swanepoel

Solette Swanepoel verwerf in 2012 haar MA in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit Stellenbosch. Haar liefde vir woorde lei haar na ’n loopbaan in die uitgewerswese. Sy werk vir ’n paar jaar in LAPA se kinder- en jeugboekafdeling. In 2013 word sy as naaswenner aangewys in NB Uitgewers se Nuwe Stories 2-kortverhaalwedstryd. Van haar gedigte en kortverhale vir tieners word opgeneem in Sterkykers (2016) en Die perfekte brander en ander verhale (2017). Tans is sy fiksie-uitgewer by Tafelberg en geniet die voorreg om elke dag met boeke te kan werk.

Nuwe stemme 6: ’n onderhoud met Solette Swanepoel

Menán van Heerden, Solette Swanepoel Onderhoude 2017-10-12

"Dit is wonderlik om met iets abstrak soos woorde en idees te kan werk, maar om op die ou end iets konkreet, ’n tasbare produk, te hê."

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Solette Stander

Naomi Bruwer, Solette Swanepoel 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Solette Stander, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Sewentien tuindwerge"

Solette Swanepoel 2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "17 tuindwerge"

Solette Swanepoel 2013-04-17 Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste weergawe van "17 tuindwerge"

Annelie Botes thula nie oor bloedskande

Solette Swanepoel, Solette Swanepoel 2009-11-05 “Want as daar ’n man van onkreukbare integriteit is wat dit nié aan sy dogter sou doen nie, is dit Abel Strydom.” (11) Thula-thula vertel die skokkende verhaal van ’n pa wat twee en twintig jaar lank sy ...
Top