Om ’n brug te bou: ’n onderhoud oor Johnny Clegg se "The crossing"
2018-12-14"Die sosiale rol van kuns is ’n komplekse ding op ’n filosofiese vlak, maar in die geval van hierdie liedjie word dit dalk die beste opgesom deur te sê dat dit iets is wat mens neem na jou mees basiese, eerlikste en rouste emosionele vlak, gestroop van die vooroordele wat oor tyd in jou gemoed saampak."
Maak jy musiek? Schalk van der Merwe vertel hoe om te "plug in with a pro"
2018-09-27"Ek vergelyk dit altyd met gholf. Jy kry jou klub se 'resident pro' wie se taak dit is om te werk aan jou 'swing', by wyse van spreke. En dan eendag kom Tiger Woods ’n rondte speel by jou klub en jy kry die kans om saam met hom te stap, hom te observeer en met hom te gesels. Sulke ervarings is goud werd."
On Record: ’n onderhoud met Schalk van der Merwe
2017-08-16"Musiek (en natuurlik ander vorme van kuns) is iets wat die samelewing weerspieël. Selfs ’n popliedjie met oppervlakkige lirieke is ook op ’n manier betekenisvol. Wat die invloed van Suid-Afrika se geskiedenis op Afrikaanse musiek betref: ja, dit is grootliks die kern."
Raymond Chikapa Enock Phiri (23 Maart 1947 – 12 Julie 2017)
2017-07-17"Vir Phiri was musiek ’n sielsroeping. Dit het voorkeur gekry bo roem en rykdom. Sy nalatenskap is ’n testament vir die feit dat regte musiek nie lieg nie."
Huldeblyk: Nico Carstens, musikale genie
2016-11-17"Komponis, trekklaviervirtuoos, rockster. Zen. Hy was ‘n onortodokse buitestander wat terselfdertyd sentraal staan in populêre Afrikaanse musiek."
Onderhoud: Musikant Schalk van der Merwe oor die Republiek van Zoid Afrika
2015-07-13"Die Republiek van Zoid Afrika was 'n absolute fees om deel van te wees. TV is maar 'n langdurige affêre, maar dit was ‘n voorreg gewees – die legendariese gaste (bly kyk, mense, daar is legendes op pad) saam met wie ek die geleentheid gekry het om te speel was ‘n hoogtepunt."

