Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie
2015-06-23"Aangesien die huidige aarde moet vergaan, kwel die ekologiese krisis min Christene. Van hulle vra: Waarom moet ons moeite doen om die aarde te red as dit tog eendag moet vergaan?"
Die Nuwe Hervorming Netwerk tien jaar later
2014-10-07 Dit is vanjaar presies tien jaar gelede toe ’n groepie teoloë en denkers ’n oop gesprek in die Afrikaanse kerke wou begin en die Nuwe Hervorming Netwerk (NHN) gestig het. Jean Oosthuizen gesels met een van die stigterslede, Sakkie Spangenberg, oor die NHN se pad die afgelope dekade.Die tradisionele Christelike godsdiens en teologie in die greep van ’n verouderde paradigma: diagnose en prognose
2013-05-07 "Sondeval-Verlossing-Eindoordeel. Hierdie paradigma het geloof en wetenskap in die Westerse wêreld vir meer as vyftien eeue oorheers. Wetenskaplike ontdekkings sedert die 16de eeu het dit egter begin ondermyn en ’n kloof tussen wetenskap en geloof geskep."Angus Buchan en sy Mighty Men: Sakkie Spangenberg reageer
2013-05-02 "In Buchan se teologie is daar nie ruimte vir bevraagtekening nie. Alles is klokhelder in die Bybel uitgespel. Daarom is daar ook nie ruimte vir ’n Margaret Thatcher, ’n Angela Merkel, of ’n Mamphela Ramphele nie. Dis vroue wat manlike rolle inneem en na regte teen die voorskrifte van die Bybel handel."
Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van 'n buitestander
2011-05-11"Die resultate van die ondersoek, die publikasies van Polebridge Press en die “On the road”-seminare dra by tot broodnodige gesprekke in die VSA oor die rol van godsdiens in die samelewing."

