Swane
2024-09-19"breek daardie swewende swane
deur die glaswateroppervlak &
sinisme & hopeloosheid"
Staat van inperking
2020-06-19"Maar mag nou asseblief
’n paar nuwe takke van die boomstomp
af groei, onder die oë van die engel
wat waak oor ’n see
van opgehewe hande?"
Eksodus
2018-05-09"Ek moet vir jou ’n nuwe naam bedink,
waarmee geseën, gereinig word. Vertroue
word dikwels tasbaar by water, dit lê so in sy aard."

