"Meng jou met die semels" deur Rinus Lotz
2012-12-14 Pa sê, Ma sê, almal sê ook sojy draai jou hele lewe onderste bo
Jy verafsku alle leiding, vee jou gat af aan goeie raad
Almal is idiote, hulle raad maak jou net kwaad
"Klein-man sindroom" deur Rinus Lotz
2012-12-14 Vir goeie geselskap het ek baie tydmaar vir morone het ek nul
En al is jy laf en al is jy luid
wees ? ass en daar’s ? verskil
"Jy speel woer-woer met my hart" deur Rinus Lotz
2012-12-14 Ek moet myself beteuel, want jy’t my hart gesteelJy’t so sexy gedans toe ons favourite song speel
Ek het jou om jou oulike lyfie gegryp
Vir jou gefluister jy’s soos ? diamant geslyp
