Rina Bester

Mené, mené, tekél, ufarsín

Rina Bester SêNet-briewe 2026-03-11

"Niemand weet regtig wie agter die sleutelborde sit nie. Skuilname en KI-gegenereerde profielprentjies verskaf die vermeende bravade aan die giftiges wat so bankrot aan intellek is dat hulle liefs nie in debat tree nie, maar trots gevurkte tonge, die mantel van eenogigheid, dra."

As die kiepersolle amandels dra …

Rina Bester Leefstyl 2025-12-22

"Laat ek voor begin. Kerk, predikant en orrelis is fluks vasgemaak vir die groot dag iewers in Oktober. Huweliksooreenkoms geteken en gebooie geloop. Die eerste probleem was die troukoek."

Ode aan Johnny Theunissen

Rina Bester Poësie 2024-03-13

"se’blief ou johnny man voor iemand die doek oor jou klavier kom gooi
ons vir oulaas net weer bietjie orraait laat voel"

Top